BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20270201T152000Z
DTEND:20270201T162000Z
DTSTAMP:20261016T142503Z
UID:event-7688@mygigguide.co.za
SUMMARY:Hoër Landbouskool Boland Opedag 2027
DESCRIPTION:Die Hoër Landbouskool Boland is een van die toonaangewende en leidende opvoedkundige instellings in die Wes-Kaap\, waar die normale akademiese kurrikulum aangevul kan word met gespesialiseerde landbou-opleiding. Ter ondersteuning van die onderrig- en opvoedingsprogram word ‘n gebalanseerde buite-kurrikulêre program van hoogstaande gehalte aangebied. Elke seun in ons skool gaan tuis in Huis Nico Malan. Hier leef 400 seuns soos broers op 'n plaas waar hulle skoolgaan en sport beoefen.
LOCATION:Boland Landbouskool
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7688
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
