BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261014T160000Z
DTEND:20261014T170000Z
DTSTAMP:20261016T150842Z
UID:event-7656@mygigguide.co.za
SUMMARY:Eikestad Toneelgroep
DESCRIPTION:Die mengelmoeskardoes sirkus kom betower die klein afgesonderde dorpie met hulle kreatiwiteit en wyshede oor die lewe. In hierdie dorpie het tyd gaan stil staan. Die sirkus leer hulle van drome\, keuses en moontlikhede. Almal leer dat kanse aangegryp moet word en dat daar nie 'n beter tyd is om te leef as nou nie.
LOCATION:Laerskool Eikestad
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7656
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
