BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261017T103000Z
DTEND:20261017T113000Z
DTSTAMP:20261016T142503Z
UID:event-7590@mygigguide.co.za
SUMMARY:Ligtoring Musiekfees
DESCRIPTION:Kom geniet 'n dag van kos en musiek 17 Oktober by NG Kerk Montana\, 300 Veronica Rd\, Montana. Die hekke open 12:30 met 'n potjiekos kompetisie\, en potjiekos-ete word 13:00 bedien onder die mooiste Jakaranda bome by NG Montana. Die musiekfees begin 15:00pm en eindig 17:00pm. Kaartjies is R120 per volwassene\, en R60 per kind onder 12 en sluit 'n potjiekos-ete in\, asook die musiekfees se toegang. Navrae kan gerig word aan 083 292 5292.NB: Bring eie kampstoel en eetgerei.Eie drinkgoed is welkom. Daar is 'n snoepie vir drinkgoed en lekkernye.
LOCATION:300 Veronica Rd
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7590
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
