BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261014T160000Z
DTEND:20261014T170000Z
DTSTAMP:20261016T150904Z
UID:event-7564@mygigguide.co.za
SUMMARY:Florrie Koorfees
DESCRIPTION:Florrie Koorfees Kom beleef ’n onvergeetlike aand van musiek\, talent en koorsang by Laerskool Florida se Florrie Koorfees!Ons nooi families\, vriende en die gemeenskap om saam met ons ’n spesiale aand te geniet waar die pragtige stemme en ongelooflike talent van ons jong sangers op die verhoog gevier word.Verwag ’n aand vol musiek\, energie\, trots en onvergeetlike optredes terwyl ons ons liefde vir koorsang vier.Florrie Koorfees14 Oktober18:00Laerskool FloridaKaartjies beskikbaar via QuicketKaartjieprys: R100 per persoonBring jou familie\, nooi jou vriende en kom ondersteun ons talentvolle koorlede!’n Aand van sang. ’n Aand van trots. ’n Aand om te onthou! ????
LOCATION:48 9th Ave
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7564
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
