BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261012T160000Z
DTEND:20261012T170000Z
DTSTAMP:20261016T151216Z
UID:event-7559@mygigguide.co.za
SUMMARY:Ons Praat Musiek
DESCRIPTION:Ons Praat Musiek is 'n inisiatief gedryf deur 4 matriekleerders (Jean Killian\, Harm Botha\, Joshua Heinemann en Ian Masson) van Hoërskool Stellenbosch om hul musiekloopbane na skool af te skop.Die konsert bevat verskeie genres enmusiekstyle\, asook 'n wye verskeidenheid van ander musikante.As jy 'n liefde vir musiek het en graag 'n verskil in 4 jong musikante se lewens wil maak\, koop jou kaartjie\, sit terug\, en geniet die vertoning!Enige addisionele finansiele bydraes sal ook waardeer word. Besoek gerus hierdie skakel: https://pay.yoco.com/hijkVir enige verdere navrae\, kontak gerus:066 075 9746  ofheinemannjoshua1@gmail.com
LOCATION:Kruiskerk
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7559
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
