Salute the Legends Music Production
About This Event
Salute the Legends is ’n energieke musiekproduksie wat hulde bring aan die ikoniese kunstenaars van die afgelope 85 jaar en onvergeetlike treffers wat generasies steeds laat sing, dans en onthou.Met ’n verhoog vol talentvolle sangers, dansers en akteurs, skouspelagtige kostuums, dinamiese choreografie en ’n indrukwekkende visuele produksie, neem Salute the Legends die gehoor op ’n musikale reis deur die dekades – tot by die hede, waar Hoërskool Hugenote se eie band, Legendaries, die produksie met trots op ’n volgende vlak afsluit.Ons salueer kunstenaars en musieklegendes soos Solomon Linda, Bruce Springsteen, Elvis Presley, Anneli van Rooyen, Neil Diamond, Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan en Creedence Clearwater Revival, tot meer onlangse gunstelinge soos One Direction en Droomsindroom – en natuurlik ons eie oorspronklike musiek!Van liedjies wat jou terugneem na ’n spesiale tyd en plek, tot treffers waarvan jy vandag nog elke woord ken – dis ’n aand van nostalgie, saamsing en onvergeetlike herinneringe!Hou jy van musiek? Kom word deel van die legende.Kom sing saam.Kom dans saam.Kom onthou saam.SALUTE THE LEGENDSKom sing saam en word deel van die legende.
Location
Loading map...
Address: Oos-Geduldweg 100, Paul Krugersoord, Springs, 1559, South Africa, Paul Krugersoord
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Wednesday, October 7, 2026
2026-10-06 18:30:00
Hoërskool Hugenote
Oos-Geduldweg 100, Paul Krugersoord, Springs, 1559, South Africa, Paul Krugersoord
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates