Ons is nog hier
About This Event
FRINGEMet Franka Kirby, Adri-Jo Waterboer, Cara RossouwShanice, Simone en Layla beland in ’n geheimsinnige vertrek waar speletjies vinnig ’n onheilspellende toon aanneem. ’n Skokkende onthulling bring skuld, wantroue en woede na die oppervlak, terwyl simbole en geheime die werklikheid al hoe donkerder maak. Vasgevang tussen hoop en wanhoop word hul soeke na uitkoms ’n reis van herinnering en oorlewing. Wie ontsnap en wie bly agter? Ons is nog hier is een van vyf produksies wat vir die NATi Jong Sterre-projek gekeur is.Regisseur Tamia ThompsonSkrywer Matthew SmithMoontlik gemaak deur die Suidoosterfees, NATi, Jakes Gerwel-stigting, Kunstekaap
Location
Loading map...
Address: Koch Road
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, October 3, 2026
2026-10-02 10:00:00
Bloemhof Skoolsaal
Koch Road
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates