Frikkie die Tandmuis
Back / Events / Frikkie die Tandmuis

Frikkie die Tandmuis

Friday, October 2, 2026
2026-09-30 10:30:00
Wilge Teater

About This Event

Frikkie, ’n dapper maar vergeetagtige Tandmuis, se rustige lewe word omvergegooi wanneer ’n gevaarlike kat, Matewis, sy muisgemeenskap bedreig. Dinge raak verder ingewikkeld wanneer kaptein Rottemaaier opdaag om ontsnapte rotte te vang – en moontlik die muise vir rotte kan aansien. Saam met sy vriende, Tinka, Bessie en Stoffel, beraam Frikkie ’n slim plan om Matewis te vang en sodoende die muise te beskerm.Intussen sorg Milly, Frikkie se kleindogter, se wegkruipplek vir groot paniek, terwyl Frikkie se liefde vir lekkers hom in die moeilikheid laat beland. Met humor, spanning en talle komiese misverstande beleef die muise ’n onvergeetlike avontuur oor vriendskap, moed en saamstaan.

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
Frank Road 8

Address: Frank Road 8

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R80.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Friday, October 2, 2026

2026-09-30 10:30:00

Location

Wilge Teater

Frank Road 8

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates