BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260927T093000Z
DTEND:20260927T103000Z
DTSTAMP:20261101T233321Z
UID:event-7152@mygigguide.co.za
SUMMARY:Mel die Storieverteller - Internet Sensasie @ Strandkombuis
DESCRIPTION:Mel die Storieverteller - Internet Sensasie @ StrandkombuisYzerfontein\, kom geniet 'n onvergeetlike middag van lag\, stories en lekker kuier saam met Mel!In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie\, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning\, Internet Sensasie\, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout\, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal\, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.Die stories is vars\, onverwags en bleddie belaglik\, maar blykbaar alles waar\, wel\, so sê Facebook\, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit\, maar kan betwyfel word\, tensy jy dit wil glo!Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)Styl: Komiese StorievertelstylOuderdomsbeperking: Geen o.14'sVenue: StrandkombuisAdres: 16 Mile Beach\, Strandkombuis RdNB: Venue Parkering is beperk. Gratis vervoer vanaf Build-It en terug.Kaartjieprys: R580pp - 3 Gang Maaltyd ingesluit - Seafood Feast to TableDeure open: 11:30Vertoning begin: 13:00Kaartjies: Quicket / Yzerfontein Toerisme KantoorKontak: Helena 076 186 5511 / Eldré 082 877 6677
LOCATION:Strandkombuis\, Yzerfontein
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7152
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
