Meesters & Meltdowns
Back / Events / Meesters & Meltdowns

Meesters & Meltdowns

Friday, September 25, 2026
18:00
1 3rd St
Interested

About This Event

Linden Tuin Teater nooi jou uit na ’n besondere aand van musiek, nostalgie en pure Suid-Afrikaanse flair: Meesters & Meltdowns, ’n kabaret met Lucinda Rosa Bosch (sang, verteller) en Wesley van der Westhuizen (klavier).Kom raak deel van die Linden Tuin Teater-verhaal met hierdie vertoning onder die sterre, in die magie van ons pragtige, intieme tuin. Jou all-inclusive kaartjie sluit ’n geurige kaasbord en ’n verskeidenheid uitgesoekte wyne in om jou aand behoorlik mee te geniet. Beperkte sitplek beskikbaar, bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.Belangrik: Daar is geen parkering by die venue beskikbaar nie. Ons vra vriendelik dat gaste asseblief van Uber of ander vervoer gebruik maak.Meesters & Meltdowns:Kunstenaars is net soos ons – selfs die groot meesters was nie verhewe bo ’n goeie ou meltdown nie! Lucinda Rosa Bosch (Die Melktert Kommissie) kombineer haar musiektalent en visuele verbeelding om episodes in die kunsgeskiedenis uit die verf te laat kom. Onder haar komiese vergrootglas is 12 meesters, onder andere Frida Kahlo, Picasso, Vincent van Gogh, Tretchikoff. Dié speelse produksie onthul die menslikheid agter die genialiteit – die passies, frustrasies en krake in hulle briljantheid – want uiteindelik is ons almal kunstenaars... en soms is ’n ineenstorting presies wat ons nodig het.Komposisies en musikale verwerking Lucinda Rosa Bosch, Wesley van der Westhuizen

Live Music Sports Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
1 3rd Street, Linden

Address: 1 3rd Street, Linden

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R495.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Friday, September 25, 2026

18:00 (SAST)

Location

1 3rd St

1 3rd Street, Linden

Category
Live Music Sports

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates