Roodie Kultuuraand
About This Event
ROODIE KULTUURAAND– ’n Viering van Talent en Drome!Kom geniet ’n besonderse aand vol drama, musiek en woordkuns tydens ons kultuurgeleentheid (in samewerking met L/s Dr Havinga en L/s Protearif).Die aand bied ’n verskeidenheid optredes deur ons skool (en ander skole) se toneelgroepe, kore en spreekkoor met talentvolle leerders wat hul harte op die verhoog sit.Hierdie geleentheid word aangebied ten bate van ons skool se twee dramagroepe, wat die ongelooflike geleentheid gekry het om na Kaapstad te reis om aan die ATKV Tjokkertoneelfees-finaal deel te neem.Alle inkomste van die geleentheid sal aangewend word om die leerders se reiskoste te help dek. Deur die geleentheid by te woon, ondersteun u nie net ’n aand van kultuur en talent nie, maar help u ook om ’n droom vir ons jong akteurs ’n werklikheid te maak.Kom ondersteun ons leerders, geniet ’n aand van uitmuntende kultuur en help ons om hulle Kaap toe te stuur!Datum: 21 September 2026Tyd: 17:00 vir 17:30 (Ouditorium deure open 17:00)Plek: AGS Krugersdorp-Noordkampus, op Robert Broomrylaan, langs Curro Hoërskool.Kaartjies: R85 per persoonKos- en verversingstalletjies sal voor, tydens pouse en na die geleentheid beskikbaar wees. Elke kaartjie maak ’n verskil – elke ondersteuner bring ons ’n tree nader aan die verhoog in Kaapstad!
Location
Loading map...
Address: Paardeplaats Street, Paardeplaats 177 IQ
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Monday, September 21, 2026
2026-09-28 17:30:00
AGS Krugersdorp-Noordkampus | Plek Van Hoop
Paardeplaats Street, Paardeplaats 177 IQ
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates