BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260917T180000Z
DTEND:20260917T190000Z
DTSTAMP:20261107T190830Z
UID:event-6633@mygigguide.co.za
SUMMARY:Boere Punk Toer
DESCRIPTION:AFRIKALT BIED AAN: BOERE PUNK TOERBloemfontein\, maak reg om die mure te laat bewe!Afrikalt bring die Boere Punk Toer na die Aasvoël Club vir ’n aand van rou energie\, harde kitare\, chaos en alles wat alternatief Afrikaans is.Op die verhoog:Karel Brester & Die Karens BandBLITZTwee bands. Een verhoog. Geen verskonings.Verwag ’n aand vol punk\, rock\, attitude en Afrikaanse alternatief — ’n behoorlike KALT-aand vir almal wat hou van musiek wat ’n bietjie harder\, vreemder en meer eg is.?? Aasvoël Club\, Bloemfontein17 September20:00Deure open 18:00Early Bird: R50
LOCATION:Aasvoël Club
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/6633
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
