Laerskool Paarl Gimnasium Revue
About This Event
Die Laerskool Paarl Gimnasium-revue maak vanjaar 'n welkome terugkeer na die verhoog met Sit. Die produksie bring die kreatiwiteit, energie en talent van leerders in Graad 4 tot 7 bymekaar in 'n dinamiese kombinasie van dans en toneelspel.Met oorspronklike tonele, treffende choreografie en baie humor bied Sit 'n vars blik op alledaagse situasies en nooi dit die gehoor om saam te lag en die unieke gees van Klein Gim te beleef. Die herlewing van hierdie geliefde tradisie maak Sit 'n hoogtepunt op vanjaar se kultuurkalender.Datums en tyd:Dinsdag, 13 Oktober om 18:30Woensdag, 14 Oktober om 18:30Donderdag, 15 Oktober om 18:30Plek:Laerskool Paarl Gimnasium van der Lingen saalVerversings te koop voor, tydens en na die konsert.
Location
Loading map...
Address: Main Road, Bertville
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Tuesday, October 13, 2026
2026-09-23 18:30:00
Paarl Gymnasium Primary School
Main Road, Bertville
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates