Augustus Langarm Dans saam met Rachus Muller by Santos Express
About This Event
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek en dans by Santos Express! Ons nooi jou hartlik uit om Vrydag, 14 Augustus 2026, by ons aan te sluit vir ’n lekker Langarm Dans.Die gewilde musikant, Rachus Muller, gaan jou vermaak met puik dansmusiek vanaf 19:00. Kom in semi-formele (Smart Casual) drag en geniet die aand se ritme en samesyn. Bring jou familie en vriende saam en maak hierdie ’n aand om te onthou. Kom beleef die unieke atmosfeer van die nostalgiese Santos Express, waar herinneringe gemaak word, een danspassie op ’n slag!Kaartjies kan vooraf bespreek word teen R30 op Quicket of teen R50 by die deur.Die dans begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse en drankies van ons spyskaart te geniet. Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995
Location
Loading map...
Address: Munro Street 1
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, August 14, 2026
19:00 (SAST)
The Stage Coach at Santos Express
Munro Street 1
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates