BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260904T160000Z
DTEND:20260904T170000Z
DTSTAMP:20261109T204729Z
UID:event-5433@mygigguide.co.za
SUMMARY:Konsert : Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die beste!
DESCRIPTION:Doemdoemsies Kleuterkampus Konsert 2026Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die BestePak jou tasse en reis saam met ons op 'n onvergeetlike avontuur om die wêreld!Die ooievaars vlieg oor berge\, riviere en oseane om die perfekte skool vir elke klein maatjie te vind. Hulle reis van die Ooste tot die Weste\, ontmoet verskillende lande\, kulture en mense\, totdat hulle uiteindelik een besondere plek ontdek... Geniet 'n kleurvolle aand vol musiek\, dans\, glimlagte en wêreldse verrassings soos ons Doemsiemaatjies hul talent ten toon stel in 'n hartroerende produksie wat wys dat\, maak nie saak waar jy in die wêreld soek nie...Van die Ooste tot die Weste bly Doemsies die Beste! Datum: Vrydag\, 4 September 2026Deure open: 17:30 (Geen vroeër toegang nie- alle sitplekke is geallokeer.)Konsert begin stiptelik: 18:00Bring die hele familie en kom deel in hierdie spesiale reis vol lag\, liefde\, kleur en onvergeetlike herinneringe. Ons sien daarna uit om julle saam met ons op hierdie wêreldreis te neem!
LOCATION:Kaleideo Kerk
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/5433
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
