BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260803T160000Z
DTEND:20260803T170000Z
DTSTAMP:20261103T212019Z
UID:event-5372@mygigguide.co.za
SUMMARY:Tafelberg Koorfees 2026
DESCRIPTION:Hoërskool Jan van Riebeeck is baie opgewonde om weereens die TAFELBERG KOORFEES op Maandag\, 3 Augustus 2026\, aan te bied.Kom geniet 'n aand van uitnemende koorsang in Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal\, Kaapstad.Die kore van Laerskool Jan van Riebeeck\, Laerskool Excelsior\, Laerskool Table View \, Hoërskool Durbanville-Curro en Hoërskool Jan van Riebeeck neem deel aan hierdie spoggeleentheid.Kaartjies beloop R50 en toegang vir kinders 13 jaar en jonger is gratis.Versnaperinge en ligte etes sal vanaf 17:00 by Hoërskool Jan van Riebeeck se restaurant (Café Jan) beskikbaar wees.Moenie hierdie besondere konsert misloop nie.
LOCATION:Hoërskool  Jan van Riebeeck
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/5372
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
