BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260814T053000Z
DTEND:20260814T063000Z
DTSTAMP:20261109T105541Z
UID:event-5302@mygigguide.co.za
SUMMARY:HMS Bloemhof Interskole 2026
DESCRIPTION:Kom ervaar die opwinding van Interskole tussen HMSB en OMS op 14 en 15 Augustus. Geniet twee dae van topgehalte skolesport\, geesdrif en gesinsvriendelike vermaak.Toegang:R30 per dag ofR50 vir albei daeGratis toegang vir:Leerders in volle skooldrag van HMSB en OMSKinders onder 12 jaarBelangrik: Geen parkering is op die skoolterrein beskikbaar nie. Gebruik asseblief die aangewese openbare parkeerareas.Ons sien daarna uit om saam met julle 'n onvergeetlike Interskole-naweek te beleef!
LOCATION:Bloemhof Girls' High School
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/5302
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
