BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260729T060000Z
DTEND:20260729T070000Z
DTSTAMP:20261109T101415Z
UID:event-5072@mygigguide.co.za
SUMMARY:Volhoubare landboukonferensie: Lutzville
DESCRIPTION:Landbouweekblad in samewerking met die Vredendal- en- Lutzville-landbouvereniging en die Lutzville-landbouskou.Kom dink saam oor oplossings vir volhoubare boerdery in die diverse Olifantsriviervalleistreek\, waar wyndruiwe\, droogdruiwe\, groente en groentesaad\, en tafeldruiwe onder besproeiing geproduseer word.Datum: 29 Julie 2026Tyd: 08:00 tot 15:00Plek: Lutzville-sportterreinSprekers en temas:Karen van der Westhuizen is ’n besproeiings- en grondkundige en stigter van MuddyBoots gaan raad gee oor hoe om waterverbruik in ’n boerdery so doeltreffend moontlik te maak.Martin Booysen\, ’n tegniese spesialis oor biologiese oplossings by Inteligro\, sal geïntegreerde plaagbestuur onder die loep neem.Wynand Groenewald is ’n ervare tegniese verkoopsverteenwoordiger by Syngenta en sal saam met Johan van Zyl (Lutzville-kelder)\, Pierre Lubbe (Tiger Brands) en Truter Lutz (’n groenteboer by Welverdiend Plase) aan ’n paneelbespreking deelneem oor hoe om ’n plaas winsgewend te bedryf.Praktiese demonstrasies sal op die praatjies volg.Kaartjies kos R300Spesiale kaartjie-aanbod vir landbou-besighede: Koop ’n minimum van 10 kaartjies vir boere/kliënte/personeel teen ’n spesiale prys van R250 per kaartjie. Kontak vir Apollo Bomvana by apollo.bomvana@media24.comNavrae: events@landbou.com
LOCATION:Lutzville Sportterrein
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/5072
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
