BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260828T170000Z
DTEND:20260828T180000Z
DTSTAMP:20261109T054245Z
UID:event-4714@mygigguide.co.za
SUMMARY:Lize Beekman In Antwoord
DESCRIPTION:Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman keer op 28 Augustus 2026 terug na Bloemfontein met haar vertoning “In antwoord”.Met haar kenmerkende diepte\, warmte en poëtiese verhalende styl\, voer sy ’n unieke gesprek met haar gehoor deur middel van musiek\, briewe en gedigte in beide Afrikaans en Engels - woorde uit haar eie skryfpen en ook dié van ander.Beekman weef nuwe en bestaande skeppings saam in ’n program wat tegelykertyd persoonlik én universeel is.Saam met haar op die verhoog is Babette Viljoen (klavier\, baskitaar & perkussie).In antwoord beloof ’n mooi en rustige ervaring van woorde en musiek.
LOCATION:Naval Hill Planetarium
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/4714
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
