BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261004T070000Z
DTEND:20261004T080000Z
DTSTAMP:20261109T031608Z
UID:event-4643@mygigguide.co.za
SUMMARY:Storie-speel
DESCRIPTION:Met Angelique Filter\, Mila Sobolewski\, Devonecia Swartz\, Estelle OlivierStorie-speel is ’n vrolike\, verbeeldingryke teaterervaring waar stories nie net gehoor word nie\, maar lééf. Jong teatergangers word genooi om saam te speel\, karakters lewe te gee en te help dink aan oplossings vir die kinkels in die verhale. Met lag\, verbeelding en interaksie sorg ons saam dat die son in die lug bly en die diere se sterte reg uitgedeel word! Perfek vir jong feesgangers en almal wat daarvan hou om na stories te luister – en soms self deel daarvan te word.Koördineerders en fasiliteerders Amelda Brand\, Estelle Olivier’n Produksie van die Stellenbosch Universiteit-dramadepartement\, in samewerking met LAPA en die Suidoosterfees.
LOCATION:Adam Small-laboratorium
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/4643
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
