BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261010T140000Z
DTEND:20261010T150000Z
DTSTAMP:20261108T021653Z
UID:event-4430@mygigguide.co.za
SUMMARY:Schalk & Ramon: As die dromme daar is
DESCRIPTION:Met Ramon Alexander (klavier)\, Schalk Joubert (baskitaar en sang)\, Annemie Nel (tromme)Die titel speel tong-in-die-kies met die Drommedaris\, die skip waarop Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom het. Tog gaan dié vertoning oor veel meer as een aankoms\; dit gaan oor die ritmes\, stories en mense wat oor eeue heen in die Kaap bymekaargekom het en hoe die ghoema-trom en ander Kaapse ritmes steeds daardie geskiedenisse in hulle klank saamdra. As die dromme daar is verken identiteit\, herinnering\, vriendskap en die ritmes wat ons saambind\, ’n viering van broederskap oor grense heen\, en van die unieke musikale erfenis van die Kaap
LOCATION:The Daisy Jones Bar
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/4430
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
