BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260904T153000Z
DTEND:20260904T163000Z
DTSTAMP:20261109T101446Z
UID:event-4291@mygigguide.co.za
SUMMARY:Die Koöperasie Skuuropskop
DESCRIPTION:SKUUROPSKOP 2026 Die Koöperasie Malmesbury bied met trots SKUUROPSKOP 2026 aan – 'n aand van topklas vermaak\, lewendige musiek en 'n onvergeetlike kuier in die Swartland!Sluit op Vrydag\, 4 September 2026\, by ons aan by die Malmesbury Skougronde vir 'n energieke musiekervaring met drie gewilde kunstenaars wat die verhoog gaan laat lewe kry: Tequila Band Brandon Miles BrackenbeatOf jy nou kom om saam te sing\, te dans of net die atmosfeer te geniet\, SKUUROPSKOP 2026 beloof om een van die hoogtepunte van die jaar te wees. Datum: 4 September 2026 Plek: Malmesbury Skougronde Deure open: 17:30Versamel jou vriende\, bespreek jou kaartjies vroeg en maak gereed vir 'n aand vol goeie musiek\, lekker kuier en onvergeetlike herinneringe.Ons sien jou by SKUUROPSKOP 2026
LOCATION:Malmesbury Showgrounds
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/4291
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
