BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260815T170000Z
DTEND:20260815T180000Z
DTSTAMP:20261108T140902Z
UID:event-4210@mygigguide.co.za
SUMMARY:Lize Beekman: In Antwoord
DESCRIPTION:Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman is vir die eerste keer in Milnerton op 15 Augustus 2026 met haar vertoning In antwoord. Met haar kenmerkende diepte\, warmte en poëtiese verhalende styl\, voer sy ’n unieke gesprek met haar gehoor deur middel van musiek\, briewe en gedigte in beide Afrikaans en Engels – woorde uit haar eie skryfpen en ook dié van ander. Beekman weef nuwe en bestaande skeppings saam in ’n program wat tegelykertyd persoonlik én universeel is.In antwoord beloof ’n mooi en rustige ervaring van woorde en musiek.R250 - glas wyn ingesluit
LOCATION:12 Beaufort Rd
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/4210
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
