BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260724T160000Z
DTEND:20260724T170000Z
DTSTAMP:20261102T235133Z
UID:event-3968@mygigguide.co.za
SUMMARY:Van Der Aven: Raw & Unplugged at Heuer
DESCRIPTION:Heuer Pianos bied aan: Van Der AvenKom beleef  Van Der Aven se musiek op ’n manier soos nooit vantevore. Van Der Aven word gestroop tot op die been: rou\, akoesties en ongefilterd.Vanaf gunstelinge soos “My Huis” en “Heimwee” tot musiek wat nog nooit tevore lewendig uitgevoer is nie – hierdie vertoning beloof om ’n unieke blik te wees op wie Van Der Aven is.Dit is ’n eens-in-’n-leeftyd ondervinding wat heel moontlik nooit weer herhaal sal word nie. Kom deel in die stories agter die note en wees deel van ’n aand wat net vir daardie oomblik in tyd bestaan.Datum : 24 Julie 2026.Tyd: 18:00 - 20:00Prys: R350pp ingesluit `n glas wyn & canapéLigging:  144 Dorp Straat\, Stellenbosch
LOCATION:HEUER PIANOS (PTY) LTD
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/3968
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
