BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260723T170000Z
DTEND:20260723T180000Z
DTSTAMP:20261103T154114Z
UID:event-3962@mygigguide.co.za
SUMMARY:Karoo Keur
DESCRIPTION:Karoo-keur: Die Beste van Karoo-Suites met Deon Meyer en Coenie de Villiers.Bekroonde skywer Deon Meyer en musieklegende Coenie de Villiers se verhoogproduksies KAROO SUITE 1 en KAROO SUITE 2: KAROONAGTE het oor die afgelope dekade Suid-Afrikaanse gehore in vervoering gehad.  Die aanvraag om weer die towerkrag van hierdie vertonings te beleef was oorweldigend.  Deon en Coenie het 'n spesiale intieme vertoning saamgestel uit 'n  keur van hierdie twee verhoogproduksies - met 'n verrassing of twee daarby!  Kom beleef die towerkrag van Deon se oorspronklike verhale deur die skrywer self aangebied\; beleef Coenie se betowerende musiek met die maestro agter die klawers.
LOCATION:Hartenbos NG Gemeente
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/3962
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
