BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260912T143000Z
DTEND:20260912T153000Z
DTSTAMP:20261103T125100Z
UID:event-3865@mygigguide.co.za
SUMMARY:Voel die Lente (Op Ons Plaas)
DESCRIPTION:Dis tyd vir die eerste "Voel die Lente" hier op ons plaas. Daar is elke jaar groot opgewondenheid om julle hier by ons huis in die Suide van Gauteng te verwelkom! Vir die van julle wat nuut is tot hierdie jaarlikse tradisie...1) Ons plaas is so 40km suid van Johannesburg. Dit is 'n beeldskone omgewing met heuwels en bome en baie liefde.2) Jy kan al jou kos ook hier op Quicket bestel. Ons het ook ons eie "The Villagers Coffee CO & Farm Café" wat gaan verseker dat julle goeie artisan koffie en ander drankies kan geniet. 3) BRING ASB. JOU EIEWYN/BIERKAMPSTOELIETS WARMSKONTANT (My kinders gaan vir seker weer 'n stalletjie of 2 hê waar julle met kontant kan koop) Ons kan nie wag om Lente saam met julle te voel onder die akkerbome hier voor ons huis nie!Al ons liefde
LOCATION:La Rochelle Farm
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/3865
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
