BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260911T163000Z
DTEND:20260911T173000Z
DTSTAMP:20261103T113136Z
UID:event-3856@mygigguide.co.za
SUMMARY:Voel die Lente
DESCRIPTION:Dis die mooiste tyd van die jaar\, die reuk van Reën is in die lug\, en ons wil die beste aand saam met al ons vriende hê in Pretoria!Ons het julle baie lief en dit sal 'n masiewe voorreg wees om die nuwe seisoen saam met julle te kan begin!INFO-Vier bands op die line-up-Amazing kos uit Green Olive se kombuis-Kontant Kroeg is oop-Die Aand begin 18:00Kos en drankies is beskikbaar by kos\, wyn en kroeg stasies. Wegneem styl kos opsies\, so 3 of 4 opsies. Kraft bier stasie\, Gin en wyn stasie en normale kroeg vir koffies en koeldranke.Dit gaan iets besonders wees saam met julle! Bring ál jou lente-gees
LOCATION:Green Olive Restaurant
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/3856
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
