Elvis Brew Padstal Piekniek Show (20 Desember 2026)
Back / Events / Elvis Brew Padstal Piekniek Sh...

Elvis Brew Padstal Piekniek Show (20 Desember 2026)

Sunday, December 20, 2026
15:00
Elvis Brew Co Padstal
Interested

About This Event

'Elvis Brew Padstal Piekniek Show 2026' met Elvis Blue (20 Desember 2026)Kom geniet ’n onvergeetlike middag en aand vol musiek, stories en lekke kuier by ons jaarlikse Padstal Piekniek Show - ’n tradisie wat elke jaar net mooier raak.Hierdie geliefde buitelugkonsert word op ons grasperk aangebied (weer toelaatbaar), met ’n versameling opwindende 'opening acts' en dan natuurlik die een en enigste Elvis Blue live op die verhoog.Wat om te verwag’n Sielvolle, warm live performance deur Elvis BlueFantastiese opening acts om die atmosfeer te bouVrye toegang tot ons Padstal vir die volle duur van die showHeerlike eetgoed, lekkernye, wyn, bier en ons beroemde knypkoeke te koop’n Ontspanne piekniek-ervaring op die grasperk onder die oop tuinroete-lugWat om saam te bring’n Kombers of kampstoele’n Warm trui vir die aandwindjie’n Groot lus vir musiek en stories(Let wel: geen eie kos of drank word toegelaat nie. Alle eet- en drinkgoed is by die padstal beskikbaar.)Die AtmosfeerDink aan ’n pragtige buitelugsessie waar families, vriende en musiekliefhebbers bymekaar kom vir ’n rustige, warm sommersaand - vol lag, herinneringe en musiek wat jou hart aanraak.Kom wees deel van hierdie spesiale dag, ’n kans om te ontspan, te smul, te kuier, en saam met Elvis Blue die mooiste musiek te beleef.Bespreek vandag nog jou plek.Elvis Brew PadstalAdres: R404 Lughawepad, George (langs Bargain Nursery)R280 per persoon (volwassenes & kinders - een vaste tarief)Beperkte kaartjies beskikbaar.Hekke maak oop: 15:00Opening Act: 17:00Elvis Blue Live: 18:00

Live Music Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
R404, across George Airport, Next to Bargain Nursery, R404,

Address: R404, across George Airport, Next to Bargain Nursery, R404,

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R280.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Sunday, December 20, 2026

15:00 (SAST)

Location

Elvis Brew Co Padstal

R404, across George Airport, Next to Bargain Nursery, R404,

Category
Live Music

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates