Kersfees in Afrika
Back / Events / Kersfees in Afrika

Kersfees in Afrika

Saturday, December 12, 2026
18:30
5 Spesery Ave
Interested

About This Event

???? **KERSFEES IN AFRIKA!** ????Hierdie Desember vier ons Kersfees op ’n eg Afrikaanse manier – onder die sterre, met lekker musiek, goeie kos, familie en hope Kersfeesgees!Kom geniet ’n heerlike aand saam met ons by ARK Gemeente se **Kerssangdiens**. Ons gaan saam bekende Kersliedere sing, die vreugde van Kersfees vier en sommer net lekker saam kuier.En dis nog nie al nie! Ons het ook ’n paar ekstra dinge in die mou:?? Springkastele vir die kinders ?? ’n Gesellige Kerssangdiens met gas-kunstenaar **Carl Kitshoff** ?? Bring jou eie eet- en drinkgoed saam ?? ’n Lekker aand vir die hele gesin!**Wat moet jy saambring?**- Jou eie kampstoel of kombers.- Jou eie eet- en drinkgoed (geen alkohol asseblief nie).- Die hele familie en natuurlik jou Kersfeesgees!?? **Datum:** 12 Desember ? **Tyd:** 18:30 ?? **Plek:** 5A Speserylaan, Quaggafontein, Bloemfontein ??? **Toegang:** R20 per persoon (Kinders onder 12 jaar GRATIS!)Kom trek jou gemaklikste klere aan, bring jou mense saam en kom vier die mooiste tyd van die jaar saam met ons!**Kersfees is beter wanneer ons dit saam vier!** ??

Live Music Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
5 Spesery Avenue, Quaggafontein

Address: 5 Spesery Avenue, Quaggafontein

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Saturday, December 12, 2026

18:30 (SAST)

Location

5 Spesery Ave

5 Spesery Avenue, Quaggafontein

Category
Live Music

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates