BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261202T190000Z
DTEND:20261202T200000Z
DTSTAMP:20261115T043818Z
UID:event-10114@mygigguide.co.za
SUMMARY:Jak de Priester @ Lus vir Lawley
DESCRIPTION:Lus vir Lawley bied aan:  Jak de Priester met 'n knippie Kersfees.  Hierdie jaar op 'n heeltemal nuwe noot is ons bevoorreg om vir Jak de Priester  saam met die liggies in Lawleystraat te verwelkom.  Moet dit nie mis nie. Kom wees deel van hierdie baie rare en spesiale "dakstoep" geleentheid.Beperkte plekke.  Bespreek gou!
LOCATION:Lus vir Lawley
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/10114
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
